Archives

Laer rentekoers ‘goeie nuus’ vir eiendomsmark

Laer rentekoers ‘goeie nuus’ vir eiendomsmark

Mei 2020 –Die uitvoerende hoof van Lew Geffen Sotheby’s International Realty, Yael Geffen, het die verlaging van 50 basispunte in die repokoers as “uiters positief” bestempel en sê dit gaan die eiendomsmark, wat reeds in die moeilikheid is, meer …