Laer rentekoers ‘goeie nuus’ vir eiendomsmark
Mei 2020 -Die uitvoerende hoof van Lew Geffen Sotheby’s International Realty, Yael Geffen, het die verlaging van 50 basispunte in die repokoers as “uiters positief” bestempel en sê dit gaan die eiendomsmark,…